Kishore Kumar Hits

Franja Du Plessis - Ek Kan Nie Ophou Kyk şarkı sözleri

Sanatçı: Franja Du Plessis

albüm: Kaalvoetkinners


Ek ken jou al jare
Het nooit regtig gepraat
As jy naby kom raak jy aan my hart
Oor die muur by jou kamer
Uit my venster gekyk
Om te sien as jy uitgaan hoe jy lyk
Maar vanaand toe ek opkyk by die trap
Kom jy na my toe aangestap
EK KAN NIE OPHOU KYK
NA HOE JY LYK
EK WIL NIE HE JY MOET WEET
HOE DIT AAN MY VREET
WAT EK VOEL VIR JOU
IS DAAR DALK NOG HOOP
OM 'N PAD SAAM TE LOOP
OF IS JY TE GOED VIR MY
RAAK EK VERNIET SO BLY
AS EK JOU WEER SIEN
IS EK WAT JY VERDIEN
Jg sit alleen by die tafel
Ek dog nou is my kans
Om te hoor of jy met my sal dans
Ek dink aan wat ek gaan se
Skraap my mode bymekaar
Want as jy vir my kyk bloos ek al klaar
Ek loop om te hoor of jy sal
Toe ek oor my eie voete val
EK KAN NIE OPHOU KYK
NA HOE JY LYK
EK WIL NIE HE JY MOET WEET
HOE DIT AAN MY VREET
WAT EK VOEL VIR JOU
IS DAAR DALK NOG HOOP
OM 'N PAD SAAM TE LOOP
OF IS JY TE GOED VIR MY
RAAK EK VERNIET SO BLY
AS EK JOU WEER SIEN
IS EK WAT JY VERDIEN

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar