Ons het lank gewag Deur die swoeg en sweet het ons geweet wat voor ons lê 'N aand waar ons mekaar weer gaan hé Die wag is verby Ons is weer saam reg om te gaan probleme pla ons min So laat die kuier nou begin Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf en druk my styf Hier om die draai en laat my voete om swaai Ons bene beweeg, die glase is leeg Ons dans dat dit wit sit ons almal bring dit Woah oh oh oh oh oh Ek is nooit verveeld As jy by my is sal ek nooit uitmis jy kan maar langer bly Want ek kan nie genoeg van jou kry Niemand anders kan My soos jy laat voel jou energie was koel slaan my asem weg Sal jy my weer kom bederf? Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf en druk my styf Hier om die draai en laat my voete om swaai Ons bene beweeg, die glase is leeg Ons dans dat dit wit sit ons almal bring dit Woah oh oh oh oh oh Ons almal bring dit Woah oh oh oh oh oh Bring die musiek Bring die bier, gee my als wat jy nog in jou het Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf en druk my styf Hier om die draai en laat my voete om swaai Ons bene beweeg, die glase is leeg Ons dans dat dit wit sit Ons almal gooi Kom gooi hierdie lyf En druk my styf Hier om die draai En laat my voete om swaai Ons bene beweeg, die glase is leeg Ons dans dat dit wit sit ons almal bring dit Woah oh oh oh oh oh Ons almal bring dit Woah oh oh oh oh oh Ons almal bring dit