Kishore Kumar Hits

Appel - Draak Se Rug şarkı sözleri

Sanatçı: Appel

albüm: Boer Loop Deur My Are


Ons het die Drakensberge moeggeloop
Al wat ek proe is Tant' Hessie se koeksisters en stroop
Die helling hier voor my lyk nes 'n draak se rug
Ons is klaar te ver, ons kan nie meer hier terug.
En ons gaan kaalvoet oor die draak se rug,
Ons sal kaalvoet vir die kakis vlug.
Elke tree wat ons gee is die vaderland in sig.
Kaalvoet oor die draak se rug.
Ons sal kaalvoet oor die draak se rug.
"My voete is seer" hoer ek die mense kla.
Geloof in 'n Mekka is al wat hom dra.
Is dit te veel om vir Boere troos te vra?
Net 'n slukkie Mampoer om die pyn te verdra.
En ons gaan kaalvoet oor die draak se rug.
Ons sal kaalvoet vir die kakis vlug.
En elke tree wat ons gee is die vaderland in sig.
Kaalvoet oor die draak se rug.
Ons sal kaalvoet oor die draak se rug.
En ons gaan kaalvoet oor die draak se rug,
Ons sal kaalvoet vir die kakis vlug.
En elke tree wat ek gee is die vaderland in sig.
Kaalvoet oor die draak se rug.
Ons sal kaalvoet vir die kakis vlug.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar