Kishore Kumar Hits

Appel - Vroumens şarkı sözleri

Sanatçı: Appel

albüm: Boer Loop Deur My Are


Vroumens jy moet weet
Dat jy intieme gedagtes
In my kop kom kweek
Jy steel my met jou gees
En jy neem my na plekke
Waar ek niks sal vrees
Daar is rooiwyn wat wag, wag vir die nag
En ñ bottel vol vreugde om
Die hartseer weg te was
Ek wil jou verf met helder kleure
Ek wil jou proe my cabernet
Ek wil jou voel jou warm liefde
Oor jou skryf, lyn vir lyn
Ek wil jou wys dit is net jy
Vroumens dis net jy
Jy is so misterious
Jy laat my twyfel aan als wat ek weet
Jou leefstyl so boheems
Jy sal huil as jy bly
Is en lag as jy vrees
Daar is rooiwyn wat wag, wag vir die nag
En ñ bottel vol vreugde om
Die hartseer weg te was
Ek wil jou verf met helder kleure
Ek wil jou proe my cabernet
Ek wil jou voel jou warm liefde
Oor jou skryf, lyn vir lyn
Ek wil jou wys dit is net jy
Jy skets met woord en mond
Iets so goed soos jy
Is dalk net ongesond
Ja Delila jy
Jy sal altyd jou sin kan kry
Daar is rooiwyn wat wag, wag vir die nag
En ñ bottel vol vreugde om
Die hartseer weg te was
Ek wil jou verf met helder kleure
Ek wil jou proe my cabernet
Ek wil jou voel jou warm liefde
Oor jou skryf, lyn vir lyn
Ek wil jou wys dit is net jy
Vroumens dis net jy

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar