Kishore Kumar Hits

Appel - Kom En Lê My Neer şarkı sözleri

Sanatçı: Appel

albüm: Boer Loop Deur My Are


Ons is ons te emosioneel
Verloor ons self, ons self beheer
Ja woord wen klip want woorde maak ons seer
Ek dwaal gereeld op niemands pas
Ek soek konstant na groener gras
Na die een wat in my, die een wat by my sal pas
So kom lê neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis
Wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my viraltyd langs jou neer
Ons praat te gou en dink nie wat ons sê
Wil eintlik net n goeie einde hê
Maar almal is bang, bang om n kans te vat
Soort soek soort en keer op keer
Bewys myself gereeld verkeerd
Dat n mens soos ek nie sonder jou kan leef
So kom lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer vat my seer
En le my viraltyd langs jou neer
Sal jy die vuur vir my aansteek
Die hitte in my kweek
By my staan al word ons oud
Sal jy my dra deur die vrees
N lig vir my wees
As dit koud is my warm hou
So kom lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis
Wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
Lê my viraltyd langs jou neer
So kom lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis
Wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer vat my seer
En lê my viraltyd langs jou neer
En lê my viraltyd langs jou neer

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar