Kishore Kumar Hits

Appel - Lemoene şarkı sözleri

Sanatçı: Appel

albüm: Boer Loop Deur My Are


Daar's 'n nuwe boer oppie dorp
Sy dra ha' Khaki-rokkies kort
Sy ry 'n F250, opgeroeste Ford
Sy ken van trekker ry
En in die kroeg baklei
En ek wens ek kon die geheim
Van ha' boerdery kry
En ons skree: "Wys my jou Lemoene!"
"Of jou Boer-pampoene!"
"Ek wil so graag aan dit voel!"
"Of jou Kaalgat-perskes!"
"Of dit die moeite werd is!"
"Ek sal dit definitief moet proe!" ...
Sy't twee bottels kaf gedraf
Die spioen het nuwe krag
Die honne het beginne blaf
Soos ons in die lang gras lê en wag
Hanne-vier-voet tot by die stoor
Toe Japie hoor hoe haal sy oor
Toe ek weer sien, toe staan sy reg voor my
Met ha' haelgeweer gerig op my
En ons skree: "Wys my jou Lemoene!"
"Of jou Boer-pampoene!"
"Ek wil so graag aan dit voel!"
"Of jou Kaalgat-perskes!"
"Of dit die moeite werd is!"
"Ek sal dit definitief moet proe!" ...
'Okay Sally, jy't nou vi' ons gevang'
'Ons is nou op heterdaad betrap,
Nou kan ons ma' nie 'n plan maak, dat o s tog jou lemoene sien nie?'
'Iets vir iets'
'Ons sal jou ons Pere wys, dan wys jy ons jou Lemoene'
"Wys my jou Lemoene!"
"Of jou Boer-pampoene!"
"Ek wil so graag aan dit voel!"
"Of jou Kaalgat-perskes!"
"Of dit die moeite werd is!"
"Ek sal dit definitief moet proe!" ...
En ons skree: "Wys my jou Lemoene!"
"Of jou Boer-pampoene!"
"Ek wil so graag aan dit voel!"
"Of jou Kaalgat-perskes!"
"Of dit die moeite werd is!"
"Ek sal dit definitief moet proe!" ...
"Ek sal dit definitief moet proe!" ...
"Ek sal dit definitief moet proe!" ...
'Lekker Lemoenetjies en 'n Peretjies'

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar