Kishore Kumar Hits

Appel - 1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) şarkı sözleri

Sanatçı: Appel

albüm: Patriot

Ou Tommy went down to the Rugby club,
Says he's drinking for the Eerste span
Maar die fondse het 'n bietjie droog
Geraak, want sy vrou hanteer die kaart
Hy skree Piet lets play for 'n drankie, dis 'n ernstige situasie
Die een wie se nekkie die eerste knak, wen 'n bottel virrie nag
1, 2, 3, dis'n lekker dop die, ons het brannas vir die Eerste span
'N 4, 5, 6, dis 'n downing contest, as jy mors is jy verban
En down of rock of down of rock, is the name of the game
En as jou nekkie nie wil knak nie, is jou party verby

Ou Piet en Tommy raak gevaarlik, daar's 'n rooi kaart oppie tafel
If you use your hands, you're disqualified, it's as easy as pie
En elke Red Bull en 'n Jaggie, gooi dit alles in 'n nekkie
And then you top it off with 'n
Brannewyn, en jaag hom af met 'n stoute Cape Grape
1, 2, 3, dis'n lekker dop die, ons het brannas vir die Eerste span
'N 4, 5, 6, dis 'n downing contest, as jy mors is jy verban
En down of rock of down of rock, is the name of the game
En as jou nekkie nie wil knak nie, is jou party verby
En as jou nekkie nie wil knak nie, is jou party verby ...
1, 2, 3, dis'n lekker dop die, ons het brannas vir die Eerste span
'N 4, 5, 6, dis 'n downing contest, as jy mors is jy verban
En down of rock of down of rock, is the name of the game
En as jou nekkie nie wil knak nie, is jou party verby
En as jou nekkie nie wil knak nie, is jou party verby
En ek sê nah-nakke ...

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar