Kishore Kumar Hits

Appel - Boeredans şarkı sözleri

Sanatçı: Appel

albüm: Patriot


Almal is hier, dis 'n mandjiedans
Die kos gepak in 'n Checkers sak
Gekookte eiers met Aromat
Kry die maag "geline", vir 'n bottel "Jag"
Die kinders speel in die agtergrond
Ouma jaag vir oupa met 'n kierie rond
'N Jagermeister maak die maag gesond
En 'n bietjie "jam", vir 'n bitter mond

Almal dans, almal dans
Kom ons doen 'n "Two-step" virrie boere
Met 'n sakkie hier, en 'n sakkie daar
Gooi die meel uit op die vloere
Almal dans, almal dans
Kom ons doen 'n tokkel deur die snare
Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien
Dis so lekker by 'n boeredans

Slaan uit met 'n lange, op 'n boks kitaar
En 'n krismis wurm speel 'n boerewals
En die gees loop hoog in die skuur vanaand
Want ons dans alweer in Afrikaans
Die bakkies staan tot moer toe "gone"
Van heine en verre trek die boere saam
Vanaand gaan ons kuier tot die son opkom
Tot die honde huil, en my skoonma brom

Almal dans, almal dans
Kom ons doen 'n "Two-step" virrie boere
Met 'n sakkie hier, en 'n sakkie daar
Gooi die meel uit op die vloere
Almal dans, almal dans
Kom ons doen 'n tokkel deur die snare
Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien
Dis so lekker by 'n boeredans

Almal dans, almal dans
Kom ons doen 'n "Two-step" virrie boere
Met 'n sakkie hier, en 'n sakkie daar
Gooi die meel uit op die vloere
Almal dans, almal dans
Kom ons doen 'n tokkel deur die snare
Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien
Dis so lekker by 'n boeredans
Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien
Dis so lekker by 'n boeredans

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar