Hier staan ons voor die Heil'ge God Van die Hemel en die Aarde Om 'n Gelofte aan Hom te doen, 'N Gelofte aan Hom te doen, Dat as Hy ons beskerm En ons vyand in ons hand sal gee, Ons die dag en die datum Elke jaar as 'n dankdag Soos 'n Sabbat sal deurbring En dat ons 'n huis tot Sy eer Sal oprig waar dit Hom behaag, En dat ons aan ons kinders sal sê Dat hul met ons daarin moet deel Tot nagedagtenis Ook vir die opkomende geslagte Want die eer van Sy Naam Sal verheerlik word Deur die roem en die eer Van oorwinning aan Hom te gee Want die eer van Sy Naam Sal verheerlik word Deur die roem en die eer Van oorwinning aan Hom te gee Hier staan ons voor die Heil'ge God Van die Hemel en die Aarde Om 'n Gelofte aan Hom te doen, 'N Gelofte aan Hom te doen, Dat as Hy ons beskerm En ons vyand in ons hand sal gee, Ons die dag en die datum Elke jaar as 'n dankdag Soos 'n Sabbat sal deurbring En dat ons 'n huis tot Sy eer Sal oprig waar dit Hom behaag, En dat ons aan ons kinders sal sê Dat hul met ons daarin moet deel Tot nagedagtenis Ook vir die opkomende geslagte Want die eer van Sy Naam Sal verheerlik word Deur die roem en die eer Van oorwinning aan Hom te gee Want die eer van Sy Naam Sal verheerlik word Deur die roem en die eer Van oorwinning aan Hom te gee Want die eer van Sy Naam Sal verheerlik word Deur die roem en die eer Van oorwinning aan Hom te gee Want die eer van Sy Naam Want die eer van Sy Naam Sal verheerlik word Deur die roem en die eer Van oorwinning aan Hom te gee