Kishore Kumar Hits

Appel - F250 şarkı sözleri

Sanatçı: Appel

albüm: Patriot


Wel, ek vra nie veel nie, ek's nie een vir steel nie
Net 'n rondom stoep en 'n ou plaas
Huis en 'n kool stoof in die kombuis
'N Stukkie bosveld grond, oral om my rond
Waar die Kudu's loop oor die 60 duim en die
Muskiete op 'n streep van die koue verkleim
Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar
En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan ...
'N Kalahari V6, met goue jag seats
En 'n dik gevoerde Eland bul en 'n mak leeu wat haar dril
'N Helder melkweg, wat skyn op my plek
Met 'n wieg stoel en 'n pen katrol
Op 'n rivier wat ek die babers kan lok
Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar
En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan ...
Gee my 'n F ... 'n F250
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Gee my 'n F ... 'n F250
En 'n boere nooi wat nooit die rugby mis nie
Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar
En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar