Kishore Kumar Hits

Appel - Dina şarkı sözleri

Sanatçı: Appel

albüm: Hardwerkende Man


Ons het saam geboer, moer koffie geroer
Sy was die ekstra lepel suiker, die bitter in my soet
Donkie kar gery duskant Loeries fontein
As sy sing kry ek die ritme tot ons lekkerkry
En Dina, Dina, Dina die nag raak koud
Jy het my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die hantamberg
Soos jy dans met jou bontrok en jou oë so stout
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
Sy het tok tokkie gespeel met my hart se deur
Daar was 'n gaatjie in die venster en sy loer daardeur
O Dina jy, ek sou nooit beter kry,
Toe ek weer sien, sien ek stoftrek deurrie die plaas se hek
En Dina, Dina, Dina die nag raak koud
Jy het my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die hantamberg
Soos jy dans met jou bontrok met jou oë so stout
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
Ek het gedog jy's weg na groener plek
Dit is droog hier in die Noord Kaap dit is harde werk
Toe ek my kop oplig sien ek hoe kom sy terug
Met die wolke op haar skouers
Sy het reën gebring
En Dina, Dina, Dina die nag raak koud
Jy't my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die hantamberg
Soos jy dans met jou bontrok met jou oë so stout
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy's terug by my
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy's terug by my
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy's terug by my
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy's terug by my

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar