Wag 'n bietjie Wat sê jy vir my? Wag 'n bietjie Herhaal daai woordjies vir my Hoe durf jy? Sê vir jou ma ek sal jou nooit weer pla nie Sê vir jou sussie ek is baie lief vir haar Sê vir jou broer ek hoop hy maak miljoene rande Sê vir jou pa ek dink daai opal enjin is al lankal gaar Wag 'n bietjie Wat sê jy vir my? Wag 'n bietjie Herhaal daai woordtjies vir my Hoe durf jy? En sê vir jou ouma sy kan nou maar rustig doodgaan En sê vir jou oupa ons kinders sal sy naam nooit dra En sê vir jou gomtor oom hy kan sy oë nou van my afhaal Want volgens jou was ons blykbaar al lankal klaar Wag 'n bietjie Wat sê jy vir my? Wag 'n bietjie Herhaal daai woordjies vir my Hoe durf jy? En sê vir jou budgie ek gaan hom nooit weer voer nie En sê vir jou dokter daai Pille wat hy jou gee maak jou net beter Wag 'n bietjie Wat sê jy vir my? Wag 'n bietjie Herhaal daai woordjies vir my En sê vir my hart jy het my siel mooi omgekrap En sê vir my brein jy was nog altyd te ferfynd En sê vir my lewe ek weet ek sal jou wel vergewe Vir al die seerhê en al die ongemaklike lepel lê Wag 'n bietjie Wat sê jy vir my? Wag 'n bietjie Herhaal daai woordjies vir my Hoe durf jy? Hoe durf jy? Hoe durf jy? Hoe durf jy?