Jy't gesê ons liefde sal bly staan Al tuimel al die berge in die oseaan Doen vir my 'n gunsie voor jy gaan Gooi vir my 'n klippie 'N Klippie in die oseaan There used to be a time when You were my best friend I used to think that summer Would never end But I could hear the ocean softly sigh When you said you'd love me Even if the seas ran dry En kyk hoe sak die sekelmaan In die stille oseaan Stille waters diepe grond Onder draai die duiwel Onder draai die duiwel rond I can start a new life Give me time If you ever see her Tell her that I'm fine She used to say she loved me long ago If you ever see her Tell her that I say hello Miskien is daar 'n plek vir ons twee saam Anderkant die berge van die maan En as die maan weer opkom Sal ek onthou Ek was vir 'n rukkie ook 'n bietjie lief vir jou And yes you had amazing eyes Clear as summer, summer skies But you left me, sailed away Did you ever love me ever love me anyway Ek was vir 'n rukkie (did you ever love me) Ook 'n bietjie lief vir jou (ever love me anyway) Ek was vir 'n rukkie (did you ever love me) Ook 'n bietjie lief vir jou (ever love me anyway)