Net soos 'n ongenooide gas So sal die liefde jou verras Ek het 'n wys ou uil hoor sing Dis 'n tydelike ding Die liefde kom die liefde gaan Eendag sal ek dit wel verstaan Tot daardie dag sal ek onthou Ek was baie lief vir jou Kom laat ons sing kom laat ons sing Dis 'n tydelike ding Later sal ek tog onthou Ek was baie lief vir jou Wat sal dit my, my dan baat As ek jou al, altyd haat? Dis mos 'n tydelike ding So't 'n wys ou uil gesing Maar ek sal sing, ja, ek sal sing Van hierdie tydelike ding Die liefde bring jou wel plesier Al is dit net 'n bietjie duur Kom laat ons sing kom laat ons sing Dis 'n tydelike ding Later sal ek tog onthou Ek was baie lief vir jou Kom laat ons sing kom laat ons sing Dis 'n tydelike ding Later sal ek tog onthou Ek was baie lief vir jou Ek was baie lief vir jou Ek was baie lief vir jou