Kyk waar's ons Hier's jy weer Na al die lange Jare voor my deur Kyk die aarde Val alweer Tuimelend Uit die hemel neer Hierdie keer gaan dit anders wees Dis wat ek hoop – dis wat ek vrees Hierdie keer gaan ek wyser wees Want ek het 'n boek of twee gelees Het gedink Jy's moeg vir my Het gedink, Gedink Ons is verby Maar nou kan ek Die ding verstaan Dis hier met die son Weg met die maan Hierdie keer gaan dit anders wees Dis wat ek hoop – dis wat ek vrees Hierdie keer gaan ek wyser wees Want ek het 'n boek of twee gelees Tussenspel Het gedink Jy's moeg vir my Maar nou kan ek Die ding verstaan Dis hier met die son Weg met die maan Hierdie keer gaan dit anders wees Dis wat ek hoop – dis wat ek vrees Hierdie keer gaan ek wyser wees Want ek het 'n boek of twee gelees Want ek het 'n boek of twee gelees Hierdie keer gaan ek wyser wees