Armand Steenkamp şarkı sözleri
Sanatçı · ayda 10 820 dinleyici
Sanatçının Albümleri
Blou Diamant
2023 · single
Johanna Van Saldanha
2023 · single
Lekker Mens
2018 · albüm
Ek Kan Nie Dans Nie Maar Ek Kan Vry
2015 · albüm
Benzer Sanatçılar
Wicus Van Der Merwe
Sanatçı
ZAK VAN NIEKERK
Sanatçı
Neil Somers
Sanatçı
ANDRIES VERMEULEN
Sanatçı
Thys Die Bosveldklong
Sanatçı
Rooies
Sanatçı
Zirk Bergh
Sanatçı
Hugo
Sanatçı
Worsie Visser
Sanatçı
Anton Myburgh
Sanatçı
Prop
Sanatçı
Pieter Koen
Sanatçı
Pieter Smith
Sanatçı
Hennie Jacobs
Sanatçı
Blackie Swart
Sanatçı
Jakkie Louw
Sanatçı
Fredi Nest
Sanatçı
DJ Ossewa
Sanatçı
Jan Rhaap
Sanatçı
Biyografi
Wat het Armand Steenkamp met wyle soos Worsie Visser, Zirk Bergh en Zak van Niekerk in gemeen? Hulle was almal LEKKER MENSE en se musiek lig jou gemoed! Vir die eerste keer in ‘n lang tyd verskyn daar ‘n lekker album, vol lekker liedjies, wat jou laat lekker voel. Selfs al gaan van die lirieke oor die swaarkry van boerdery, maar Armand draai die probleme en swaarkry op sy kop en laat jou lekker voel as jy hierna luister. Ek wil amper so ver gaan om te sê hy laat selfs die droogte dan nou lekker voel as jy so na hierdie ritmiese, opgewekte album luister wat opgeneem is aan die Weskus in Wouter van de Venter se bekwame hande en ateljee. Selfs Wouter verras ons hier en wys jy moet hom nie stereotipiseer nie. Armand het grootgeword in die Boesmanland erens tussen Pofadder, Kliprand en die niet. Die naaste skool was Springbok waar hy wou rugby speel, sing en graag ingels praat. Die kans om ‘n Springbok te word is dus baie groter in die Boesmanland, want daar was engels nie ‘n tweede taal nie, maar ‘n vreemde taal. Hoërskool was hy in die befaamde Boland Landbou. Vandag tree hierdie boer landwyd op by enige funskie en sy konsertgangers sien telkemale die son opkom. “Solank hy net nie ingels hoef te praat nie”, sê hy. Sy nuutste album, Lekker Mens, laat jou goedvoel sommer oor die slegte dinge van die land. Sy liefde vir visvang en jag tel jy ook so tussen die snitte se lyne op. 2016 was jy selfs genomineer deur die Ghoema’s vir Beste humoristiese album.