Waar gaan jy speel met jou maatjies? Waar gaan jou spore toe waai? Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil? En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek? Wat los ons oor vir ons kinders? Wat gaan ons eendag kan wys? Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet? Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan? Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Belowe jy sal my aan die einde vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou En jou veilig hou Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou Ek belowe jou Die land behoort ann jou Wat het geword van die liefde? Wat het geword van die droom? Trane van duisende val op die sand En die bome laat streker groei in landery Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Belowe jy sal my aan die einde vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou En jou veilig hou Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou Ek belowe jou Die land behoort ann jou Die land behoort aan jou Ek belowe jou Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Belowe jy sal my aan die einde vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou En jou veilig hou Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou Ek belowe jou Ek belowe jou Die land behoort ann jou