Ek sal aanhou staan En net vir jou baklei Jy sal sien dat wanneer ek weg is mis jy my Foute word gemaak Deur jou en ook deur my Maar dit maak nie saak Ek is reg om te baklei Jy kla my aan ek het jou hart gesteel Laat arresteer my as jy seker is Jy't my die lewenslange straf gegee Jou punt gemaak en toe die saak laat rus Ek sal vir jare agter tralies leef Die dae bly aftel en jou altyd mis As jy my aankla van te lief vir jou wees Sal ek herken dat ek skuldig is Maar hoe kom ek hier uit? Ek moet jou nou sien Nog 'n dag en nog meer verlange soek ek nie Sirene se geluid 'N Straf wat ek verdien Want hoe kan iemand jou ooit wil seermaak Weet ek nie Jy kla my aan ek het jou hart gesteel Laat arresteer my as jy seker is Jy't my die lewenslange straf gegee Jou punt gemaak en toe die saak laat rus Ek sal vir jare agter tralies leef Die dae bly aftel en jou altyd mis As jy my aankla van te lief vir jou wees Sal ek herken dat ek skuldig is Hoe draai ek tyd terug? Vra myself regtig En staan al met my rug teen die muur Elke uur Jy kla my aan ek het jou hart gesteel Laat arresteer my as jy seker is Jy't my die lewenslange straf gegee Jou punt gemaak en toe die saak laat rus Ek sal vir jare agter tralies leef Die dae bly aftel en jou altyd mis As jy my aankla van te lief vir jou wees Sal ek herken dat ek skuldig is As jy my aankla van te lief vir jou wees Sal ek herken dat ek skuldig is