Kishore Kumar Hits

Corlea - Wie Kan Nie şarkı sözleri

Sanatçı: Corlea

albüm: Alle Paaie Lei Na Rome


Die donker val oor my, die son se strale het verdwyn
Die nag se lig sny deur my soos die pyn
Jy't sonder woorde weggestap en jy het my gebreek.
En daar's te veel wat ek nie kan vergeet.
Wie kan nie,wie kan nie. Wie kan jou nie liefhe nie
Voel jou hier,voel jou hier brand soos vuur.
Sien jy ons,sien jy my, vir jou hart sal ek bakklei
Wie kan nie,wie kan nie, Wie kan nie.
Dis n roete wat die hart moet stap. Mens volg dit tog getrou.
Drome sal mos als vir liefde gee. Soms sal jy val en seerkry.
Ek is met jou elke tree. Ek is daar tot jy jou laaste asem gee.
Wie kan nie. Wie kan nie. Wie kan jou nie liehe nie.
Voel jou hier voel jou hier, brand soos vuur.
Sien jy ons, sien jy my, vir jou hart sal ek baklei.
Wie kan nie,wie kan nie,wie kan nie.
Wens jy was by my,terug by my sal alles gee en meer
Eindig die seer en wat ookal die
Lewe vir my stuur. Jy is steeds nie hier
By my.
Wie kan nie,Wie kan nie. Wie kan jou nie liefhe nie.
Voel jou hier, voel jou hier,brand soos vuur.
Sien jy ons sien jy my,vir jou hart sal ek baklei
Wie kan nie.Wie kan jou nie liefhe nie.
Wie kan nie.
Wie kan jou nie liefe nie.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar