'N Vrou Alleen Is uit gekap in klip en steen Haar pyn Haar seer Word diep gebêre en beheer En stadig maar seker Leer sy die trane keer Gee my Gee my net 'n rede Bring my hart sy vrede Wys my net die plan hier Wees my lig in donker Ek weet ek sal weer op staan 'N Vrou kan baie vat Want sys uit klip gekap En weg was jy Geskeer My hart hier uit my sy Geen hoop Geen droom My siel is saam met jou verneem En stadig maar seker Maak die jare my weer heel Gee my Gee my net 'n rede Bring my hart sy vrede Wys my net die plan hier Wees my lig in donker Ek weet ek sal weer op staan 'N Vrou kan baie vat Want sys uit klip gekap My hande is my vrede My voete is my rigting Ek loop die pad aleen Gee my Gee my net n rede Bring my hart sy vrede Wys my net die plan hier Wees my lig in donker Ek weet ek sal weer op staan 'N Vrou kan baie vat Want sys uit klip gekap Bring my hart sy vrede Wys my net plan hier Wees my lig in donker Ek weet ek sal weer op staan 'N Vrou kan baie vat Want sys uit klip gekap Sys uit klip gekap