Kishore Kumar Hits

Monique Steyn - Vure Brand şarkı sözleri

Sanatçı: Monique Steyn

albüm: Mosaïek


Op my knieë gelaat, sonder woorde, gevoel en hoop.
In die stof gegooi met my hande styf vas geknoop.
Soveel keer gevra vir genade en krag van Bo.
Deur jou donker dae het ek altyd in jou bly glo...
Jou naam, deur die roep as ek val, nie weer sê is "al een".
Sonder jou is ek nie alleen nie.
Soos die vure brand het ek weer opgestaan en sterker aangegaan.
Geweet, geglo ek kan nie weer vergeet
Van my nie, sal my nie onder kry nie.
Gewete sterker staan.
Met wapens reg in my hart en hand.
Jyt my opgelig uit die stof.
My afgeskud.
Deur getraande oë sien ek merke wat op my sit.
Tel die stukke op van my hart wat in skerwe lê.
Nou's ek aanmekaar maar die krake sal altud sê...
Jou naam, in die roep as ek val, nie weer sê jy is al al een nie.
Sonder jou is ek nie alleen nie
Ek het geleer uit my foute.
Al my wonde het sout in.
Jy het dit daar in gegooi.
Maar nou is ek sterker as ooit

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar