Kishore Kumar Hits

Jennifer Zamudio - Daai Lovesong şarkı sözleri

Sanatçı: Jennifer Zamudio

albüm: Die Lewe is 'n Liedjie


Eensame straat alleen lê voor
Liefde van jare trug verloor
Klein straat kafee, sit 'n man
Traan op sy wang
Ek voel sy groot verlange aan
Speel vir nog 'n laaste keer daai lovesong
Sodat sy kan weet dat hy onthou
Vir jare lank saam geleef
Maar nou is sy weg
Speel 'n laaste keer vir hom daai song
In sy oë sien ek die seer
Van lank trug soos, soos net hy weet
Straat lig gaan aan, 'n silhouet van pyn en smart
Sal 'n kind oot daai pyn kan weet
Speel vir nog 'n laaste keer daai lovesong
Sodat sy kan weet dat hy onthou
Vir jare lank saam geleef
Maar nou is sy weg
Speel 'n laaste keer vir hom daai song
Speel 'n laaste keer vir hom daai song

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar