Kishore Kumar Hits

Jennifer Zamudio - Breekweg şarkı sözleri

Sanatçı: Jennifer Zamudio

albüm: Ongelooflik


Ek soek die pad,
Die pad wat ek na jou toe kan stap
En ek soek doe hart,
Die hart wat jou weer na my toe sal vat
Die hart wat jou terug bring
Die hart wat weer hoop bring
Die hart wat jou weer en weer en weer
Nader aan my bring
Breekweg uit die mure wat jou so vasdruk
Breekweg van die leuns wat jou hart so rond ruk
Wie sê jy stap die pad alleen in die donker
Want ons harte soek mekaar
Op die pad na vind mekaar
Soek jy die pad,
Die pad wat nou na my toe sal stap
En soek jy die hart
Die hart wat jou weer na my toe sal vat
Die hart wat my terug bring
Die hart wat weer hoop bring
Die hart wat my weer en weer en weer
Nader aan jou bring
Breekweg uit die mure wat jou so vasdruk
Breekweg van die leuns wat jou hart so rond ruk
Wie sê jy stap die pad alleen in die donker
Want ons harte soek mekaar
Op die pad na vind mekaar
Selfs nie eers jy
Weet hoe seer ek kan kry nie
Selfs nie eers jy
Breekweg uit die mure wat jou so vasdruk
Breekweg van die leuns wat jou hart so rond ruk
Wie sê jy stap die pad alleen in die donker
Want ons harte soek mekaar
Op die pad na vind mekaar

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar