Kishore Kumar Hits

Jennifer Zamudio - Skyn şarkı sözleri

Sanatçı: Jennifer Zamudio

albüm: Goud is My Woorde


Ek kan nie dat die son onder gaan oor ons nie
Jy weet hoe skyn my hart van jy my ken
Moenie dat daai donker wolke kom hang oor ons nie
So sal jy skyn, sal jy skyn, oor my?
Ek weet ons was al hier gewees
Ek weet ons het al goed gesê maar dis ok
Dis oraait ons staan nog want
Dis net so en dis als verby
Maar ek wil ons nie mis nie ek wil net aan jou sy bly
Ok
So ek kan nie dat die son onder gaan oor ons nie
Jy weet hoe skyn my hart van jy my ken
Moenie dat daai donker wolke kom hang oor ons nie
So sal jy skyn, sal jy skyn, oor my?
Lig is nog op ons ek weet
Ons kyk net in die middernag maar dis ok
Dis oraait
Ons is nog want
Ek kan nie dat die son onder gaan oor ons nie
Jy weet hoe skyn my hart van jy my ken
Moenie dat daai donker wolke kom hang oor ons nie
So sal jy skyn, sal jy skyn, oor my?
Ek is nie bang vir die donker nie
Ek kan nog sien dit is helder om ons,
Ons sal nie in die nag verdwyn nie
Ek kan nie dat die son onder gaan oor ons nie
Jy weet hoe skyn my hart van jy my ken
Moenie dat daai donker wolke kom hang oor ons nie
So sal jy skyn, sal jy skyn, oor my?

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar