Kishore Kumar Hits

Jennifer Zamudio - 'n Bietjie Van Jou Liefde şarkı sözleri

Sanatçı: Jennifer Zamudio

albüm: Twintigeenentwintig


Waar is jy?
Aan wie my hart behoort het
In die skadu van die nag
Toe ek na jou gesoek het
Jou stem was stil
En ek wns jy wil net 'n bietjie van jou liefde gee
Wie is jy?
Wat nou hier voor my staan
Met seerkry in jou oe
Wat ek so goed verstaan het
Jou hande sag
En ek wens jy mag net 'n bietjie van jou liefde gee
Jy het nog altyd my hart by jou gedra
Jy het al lank trug al my liefde vir jou gevat
Tot die dood ons skei, sou ek by jou wou bly
Niks sal my keer nie
Keer om jou lief te he nie
Hier en nou
Het die wind op my kom le
In die hitte van die oomblik
Wou ek jou so graag se
Jou kyk was koud en ek wens jy wou
Net 'n bietjie van jou liefde gee
Jy het nog altyd my hart by jou gedra
Jy het al lank trug al my liefde vir jou gevat
Tot die dood ons skei' sou ek by jou wou bly
Niks sal my keer nie
Keer om jou lief te he nie
Hier staan ek nou
En se vir jou
Jy het nog altyd my hart by jou gedra
Jy het al lank trug al my liefde vir jou gevat
Toto die dood ons skei
Sal ek by jou wil bly
Niks sal my keer nie
Keer om jou lief te he nie
Niks sal my keer nie
Keer om jou lief te he nie

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar