Kishore Kumar Hits

Jennifer Zamudio - Daar's 'n Rede şarkı sözleri

Sanatçı: Jennifer Zamudio

albüm: Twintigeenentwintig


Hoe kan ek weet waar die wind vandaan kom?
Hoe?
Ek staan in die wind en ek wonder vandag
Waarom dan ek
Dat ek als in my lewe sien daar is wonders
Maar dit val als in plek
Wat sou ek ooit kon gee om dit te kry?
Als wat ek ooit kon droom gegee vir my (Gegee vir my)
Hoe kan ek weet waar die wind vandaan kom?
As ek dink ek verstaan is daar nuwe vra (Nuwe vrae)
Of sterre in die lug is daar drome wat myne word? (Wat myne word)
Hoe kan ek weet waar die lewe heen gaan?
Hoe kan ek hierdie wonder verstaan? (Wonder verstaan)
Al wat ek weet is dat ek kan lewe
Dat ek als in my hart sal gee in my strewe
Ek weet daar's 'n rede
Ek dink aan die paaie wat ek al moes loop
Ek verstaan nou die trane
Al die draaie wat ek in my lewe moes draai
Is die goud in my hande
Wat sou ek ooit kon gee om dit te kry?
Als wat ek ooit kon droom gegee vir my (Gegee vir my)
Hoe kan ek weet waar die wind vandaan kom?
As ek dink ek verstaan is daar nuwe vra (Nuwe vrae)
Of sterre in die lug is daar drome wat myne word? (Wat myne word)
Hoe kan ek weet waar die lewe heen gaan?
Hoe kan ek hierdie wonder verstaan? (Wonder verstaan)
Al wat ek weet is dat ek kan lewe
Dat ek als in my hart sal gee in my strewe
Ek weet daar's 'n rede
Oe daar's 'n rede
Dat ek hierdie lewe moes sien
Daar is woorde wat my hart vir hierdie wêreld moet sê
Hoe kan ek weet waar die wind vandaan kom?
As ek dink ek verstaan is daar nuwe vra (Nuwe vrae)
Of sterre in die lug is daar drome wat myne word? (Wat myne word)
Hoe kan ek weet waar die lewe heen gaan?
Hoe kan ek hierdie wonder verstaan? (Wonder verstaan)
Al wat ek weet is dat ek kan lewe
Dat ek als in my hart sal gee in my strewe
Ek weet daar's 'n rede
Daar's 'n rede

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar