Kishore Kumar Hits

Rudi Claase - Seile şarkı sözleri

Sanatçı: Rudi Claase

albüm: Seile


Sagte drippe 'n hemel traan op die dak
Wat ek sal gee om net eenmaal aan jou te kan raak
Maar warrelwinde van waarheid het my kom haal
En ek het reeds betaal
As ek my seile span teen die wind
Kan ek voel hoe die liefde my lei
By die seer en die donker verby
Daar is lig aan die einde van donker
As ek my seile span teen die nag
Kan ek voel hoe die sonlig my kry
As jy jou liefde nie gee nie
Seil ek by jou verby
Reënboog kleure die blou wat dans in jou oë
Laat my weer diep in die krag van die liefde laat glo
Maar warrelwinde van waarheid het my kom haal
En ek het reeds betaal
As ek my seile span teen die wind
Kan ek voel hoe die liefde my lei
By die seer en die donker verby
Daar is lig aan die einde van donker
As ek my seile span teen die nag
Kan ek voel hoe die sonlig my kry
As jy jou liefde nie gee nie
Seil ek by jou verby
Hoe draai die liefde se wind?
Ek kon dit nie meer voel nie
Sonder die wind wat waai
Kan ek dit nie bedoel nie
As ek my seile span teen die wind
Kan ek voel hoe die liefde my lei
By die seer en die donker verby
Daar is lig aan die einde van donker
As ek my seile span teen die nag
Kan ek voel hoe die sonlig my kry
As jy jou liefde nie gee nie
Seil ek by jou verby

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar