Kishore Kumar Hits

Willem Botha - Hemelhoog şarkı sözleri

Sanatçı: Willem Botha

albüm: Hemelhoog


Ek twyvel in die liefde
Maar dis nou verlede tyd
Ek bly vertrou
Dat ek jou gaan kry
En nou voel ek vry
Hemelhoog laat jy my swewe
Hemelhoog
Hemelhoog
Wens jy ooit dat jy was vry
Ek wens jy was hier by my
Sonder liefde is ek blou
Sonder jou om vas te hou
Dag vir dag voel ek
Dat liefde nooit vergaan
Vat my hand, kyk na bo
Hou net vas en bly glo
Ek gaan die wêreld wys dat jy is nooit alleen
Hemelhoog laat jy my swewe
Sonder twyfel wil ek saam jou lewe
Elke oomblik van die dag
Nou hier saam met jou
Hemelhoog laat jy my swewe
Want ek voel nog beter as [...?...]
En ek kry net nie genoeg nie
Wanneer ons vlieg hoër as hemelhoog
Na die reën tans skyn die son
Met die somer sal ons blom
Moenie wag om af te kyk
Ons 't klaar so veel bereik
Dag vir dag voel ek
Dat niks vir ons kan keer
Vat my hand, kyk na bo
Hou net vas en bly glo
Ek gaan die wêreld wys dat jy is nooit alleen
Hemelhoog laat jy my swewe
Sonder twyfel wil ek saam jou lewe
Elke oomblik van die dag
Nou hier saam met jou
Hemelhoog laat jy my swewe
Want ek voel nog beter as [...?...]
En ek kry net nie genoeg nie
Wanneer ons vlieg hoër as hemel
Kom, ek wys jou hoe die wêreld lyk vanaand
Verre ras die maan en sterrebaan
En wat jy soen is als wat ek vir jou kan gee
Met my hart en geloof
Mag 'n prent jou beloof
Ons twee saam is bedoel vir mekaar
Hemelhoog laat jy my swewe
Sonder twyfel wil ek saam jou lewe
Elke oomblik van die dag
Nou hier saam met jou
Hemelhoog, hemelhoog
Nou hier saam met jou
Nie genoeg nie
Hemelhoog

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar