Maandag is om die draai my bene voel lam Ek stap stadig met my skouers wat hang Bring jou issues, bring jou pyn Ek bring rose en maanskyn Tyd verdwyn in hierdie straat waar jy bly Onthou ek het nie veel nie, maar jy kan alles vat Tweedehandse woorde met 'n tweedehandse hart As ek nie 'n taxi kry nie sal ek duimgooi langs die pad Dis 'n old-school meisie die met 'n tweedehandse hart Tweedehandse hart Tweedehandse hart Ek is kwesbaar en ek sukkel om te staan Daar's 'n storm in my hart wens jy verstaan Bring jou issues, bring jou pyn Ek bring ys en rosé Kom ons verdwyn want dit raak donker hier om my Onthou ek het nie veel nie, maar jy kan alles vat Tweedehandse woorde met 'n tweedehandse hart As ek nie 'n taxi kry nie sal ek duimgooi langs die pad Dis 'n old-school meisie die met 'n tweedehandse hart Tweedehandse hart Tweedehandse hart Sê net vir my wat jy wil hê Of skryf vir my 'n brief as jy dit nie kan sê nie Onthou, jy was altyd eerste daar My net soos wie ek is aanvaar Nou's jy die trotse eienaar Van 'n tweedehandse hart Onthou ek het nie veel nie, maar jy kan alles vat Tweedehandse woorde met 'n tweedehandse hart As ek nie 'n taxi kry nie sal ek duimgooi langs die pad Dis 'n old-school meisie die met 'n tweedehandse hart Onthou ek het nie veel nie, maar jy kan alles vat Tweedehandse woorde met 'n tweedehandse hart As ek nie 'n taxi kry nie sal ek duimgooi langs die pad Dis 'n old-school meisie die met 'n tweedehandse hart Tweedehandse hart Tweedehandse hart