Hier's 'n lang vinger vir jou wat dink jy's nat kak Wie't jou opinie gevra? Vinnig om te tjank as iemand jou wil aan vat Maar laat hom dink voor jy praat "Maak oop, ek wil hier uit" word geskree terwyl ek Loop hier in my slaap Direk van trane en bloed op magte Hier's demone in die huis vanaand Pappa, pappa probleme So seer ek sal net hardloop in die see in Jou woorde sout op my sere Pappa, pappa probleme Jou stil stuipe skree my doof Stokke en steune breek my bene Ek weet die sin maak seer om woorde Meer ek lewe in die hede Vergeet verlede "Maak oop, ek wil hier uit" word geskree terwyl ek Loop hier in my slaap Direk van trane en bloed op nagte Hier's demone in die huis vanaand Pappa, pappa probleme So seer ek sal net hardloop in die see in Jou woorde sout op my sere Pappa, pappa probleme Vir die eerste keer in twintig jaar raak my rowe gesond My merk is gemaak Ek hoef nie die polisie te bel nie, ek's op my eie missie Sien my op die televisie Ek's oor my Pappa, pappa probleme So seer ek sal net hardloop in die see in Jou woorde sout op my sere Pappa, pappa probleme Pappa, pappa probleme So seer ek sal net hardloop in die see in Jou woorde sout op my sere Pappa, pappa probleme