Kishore Kumar Hits

Joshua Na Die Reën - Dat Jy Myne Is şarkı sözleri

Sanatçı: Joshua Na Die Reën

albüm: Joshua na die Reën

Jy hang vanaand jou hart in vrede se gang.
Met ons toekoms op jou mond en jou oë op my gerig.
Ek dra die kus met al ons fotos wat lag.
En die jare sal getuig van ons lewe se gedig.
En al voel die pad vergete, in jou sien ek 'n rede dat ek hier by jou moet wees.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is.

Wie kan die see se duisend stories vertel.
Dis die diepte van jou siel wat my lewens lank bekoor.
Jy sê die woorde wat my lippe verwag.
Met jou hande om my lyf en jou hare agteroor.
En vir jou wil ek belowe, jy's deel van my verhale.
Saam met jou wil ek die lewe skryf.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is.
Dis die wind se koers wat my na jou toe dra.
Niemand kan my keer om elke dag jou hart te vra.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is.
Laat die vure brand, laat die storm kom.
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is.
Dat jy myne is.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar