Kishore Kumar Hits

Joshua Na Die Reën - Vyftig şarkı sözleri

Sanatçı: Joshua Na Die Reën

albüm: Die Wêreld Binne My


Altyd gedink 'n storie moet n einde hê
Dat alles wat mooi is eendag baai moet sê
Maar jou lewe leer my meer
Altyd gehoop dat drome in my hart sou leef
Dat goedheid en guns op my spoor sou wees
En jou lewe het hoop vir my kom gee
En ek glo daars 'n nuwe tyd vir nou
'N Tyd waar ons kan lag
'N Tyd waar ons kan jubel in die nag
As die stilte oor my val
Luister in die wind
Dagbreek moes weet
Hoe meer jou hart in meer sou glo
Hoe meer sou hy spore in lig tree begin loop
En teen skêmer kon ons lag oor wat ons wil
Die lig in jou woord kom saam deur my donkerste nag
Ja jou lewe het hoop vir my kom gee
En ek glo daars 'n nuwe tyd vir nou
'N Tyd waar ons kan lag
'N Tyd waar ons kan jubel in die nag
As die stilte oor my val
Luister in die wind

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar