Ek besluit, toe ek my oë oopmaak vanoggend om anders te kyk Al nader, nader virby hoe dit nog altyd lyk Ek onthou toe ek gedachtes voel Hunker na vergete velde En in die geheim in vlug, uit die daglig, na waar my onbekende lê Ek wil loop, waar stof en sterre Verander my hartklop na waar die winde en die weer en wolke saamwerk Om stof en sterre te verander Verander, verander dan Wanneer die wêreld in my donker raak staan jy op 'n berg soos 'n stad Die lig van jou strate reis oor die vlaktes heen Tot binne my hart roep dit uit in die skemer As die kleur van uit my wêreld wegraak En die onsekerheid staan jou poorte vir my aanhoudend op Ek wil loop, waar stof en sterre Verander my hartklop na waar die winde en die weer en wolke saamwerk Om stof en sterre te verander Verander, verander dan my hart Oooooooh, wat en stof en sterre verander