Kishore Kumar Hits

Joshua Na Die Reën - Stem Uit Die Noorde şarkı sözleri

Sanatçı: Joshua Na Die Reën

albüm: Die Wêreld Binne My


In die donker nag het ek lank vir iets bly wag
Vanuit die mis wat oor die berge in my
Nog altyd een vir droom in my verbeelding kon ek wegstroom
En ek sou volg tot waarin drome my lei
Soms bly roep dit hier
Soms hoop ek dis jy
Hou my hand voor jy vlug
Kry eers die sprankel in oë weer terug
Dis tyd vir gee dis tyd vir gaan
Is dit in jou hart waarvoor jy nou moet staan

Stuur vir my n teken as eerste lig oor die aarde breek
Ek wil luister ek wil nooit vergeet
Eens was daar 'n droogte toe 'n stem in die noorde dreun
Vir die wat gewag het sou dit twee keer reën

Hou my hand voor jy vlug
Kry eers die sprankel in oë weer terug
Dis tyd vir gee dis tyd vir gaan
Is dit in jou hart waarvoor nou moet staan

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar