Eens het daar 'n aandblom in die môre nog geblom Uit 'n berg-omringde vallei het die nuus tot my gekom Die wind het my oortuig soos die strome weer sou kom Valleie weer sou bloei tot die winter kom Hou my vas as die winter skielik kom Hou my vas as die winter skielik kom Ek wou saam met jou loop na waar die son in die oggend op kom Maar tyd het my laat weet dat ek jou spore nooit sou ken En skielik was daar weer meer om te soek as wat ek vind Ek sien jou steeds gereeld wanneer my moed in my skoene sink Hou my vas as die winter skielik kom Hou my vas as die winter skielik kom Hou my vas as die winter skielik kom Hou my vas as die winter skielik kom