Kishore Kumar Hits

Joshua Na Die Reën - Branders şarkı sözleri

Sanatçı: Joshua Na Die Reën

albüm: Someraarde


Jy steek jou hand uit waar jy terug kyk
Waar jy terug kyk na die dag
Jy vat 'n lang tyd waar jy terug kyk
En dan verlang jy stil, bly stil, bly stil, ek wag
Waarna verlang jy as jy terug kyk
En hoekom sê jy dat die hemel sal moet wag
Hierdie stad skyn lig teen die wolke
Die aarde draai en ek bly wonder
Bly vir 'n oomblik stil, ek wil probeer hoor
Ek wankel, jy probeer, ek sien jou
Dit vat 'n lang tyd om te probeer kyk
Met die ander oë terug getrek, toe geknyp, ek glo
Om te verander
Soos die lig
Soos die lig
Dit vat 'n lang tyd om so te kan kyk
Soos die ligblou branders in jou Lente-oë
En ek sweef soos die wind
Ek het by jou geleer
Ek sweef soos die wind
Blou, blou branders, blou branders weet
Na 'n lang dag kan jy weer lag
Ja werklik werklik werklik, die hemel het gewag

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar