Kishore Kumar Hits

Almero - Stof En Dwaalgedagtes şarkı sözleri

Sanatçı: Almero

albüm: Vuurvas


Heen en weer
Uit en in, soos 'n vlugteling
Losgelaat, vasgevang deur my gedagtegang
Verward rondgedans
Neergeval uit balans, tussen stof en dwaalgedagtes
Tot daar 'n vreemdeling my aan krag herinner
Tot daar 'n vreemdeling 'n lig aan my leen
En skielik, skielik kan ek asem kry en skielik, skielik is ek vry
Ons is kinders in lywe hopeloos te groot
Ons is hartseer, met drome hopeloos te klein
Waar is ons droom verlore?
Waar is ons kinderhart?
Waar is ons sielsgeluk?
Waar is ons?
Stap saam my, neem my na die stilte

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar