Langpad, stofpad, hard praat, sopnat Die bossies om ons begin te praat Geld en vry het vir eers by die huis gebly By die huis agtergebly Die leeus skree van agter bly net wakker Bly net wakker Die leeus skree van agter ek is wakker Ek is wakker, ek is wakker om hier te wees Wit woes en wakker Seldsaam vergaan die menswees Welkom in my land van vrees Hier kan jy enige iets wees Jy kan enige iets wees Die son het my ingesluk Vasgedruk, ingepluk, verstik Die son het my ingesluk Vasgedruk, ingepluk, verstik Welkom hier by Tjol se Gat My baard is lank my tan hard My erfbelasting is net 19 Rand Willy-warmers, pette en telefone op die rak Fok vir Eskom Ek het sonpanele op my dak As ma my nou hier moes vind Asbakkies, sigarette en polisiedae wat stink Asma het my oor die jare gevind Ek rook nie, maar ek gaan beslis 'n doppie drink Skollie gaan binne Skollie gaan binne Skollie gaan binne Die son het my ingesluk Vasgedruk, ingepluk, verstik Skollie gaan binne Die son het my ingesluk Vasgedruk, ingepluk, verstik Die son het my ingesluk Vasgedruk, ingepluk, verstik