Kishore Kumar Hits

Uncle Spike - Horison şarkı sözleri

Sanatçı: Uncle Spike

albüm: The Year of the Rat


Hier sit ek en probeer jou opsom
Te veel dinge te min woorde hoekom
Is dit so maklik om by jou te wees
In jou arms is waar ek niks vrees nie
Twee is beter as een dis mos duidelik
Al is alles om ons net tydelik
Jou hart hier so warm in die koue nag
Ons Horison lê en wag
Vertrou my, gee vir my jou hart
Vergeet van alles van gister
Al die pyn en smart
Jou beurt het gekom dis tyd om te blom
Hou my hand vas en kyk direk
Kyk direk in die son
Twee is beter as een dis mos duidelik
Al is alles om ons net tydelik
Jou hart hier so warm in die koue nag
Ons Horison lê en wag
Twee is beter as een dis mos duidelik
Al is alles om ons net tydelik
Jou hart hier so warm in die koue nag
Ons Horison lê en wag
Twee is beter as een dis mos duidelik
Al is alles om ons net tydelik
Jou hart hier so warm in die koue nag
Ons Horison lê en wag

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar