Kishore Kumar Hits

Johan C Venter - Jasmyn şarkı sözleri

Sanatçı: Johan C Venter

albüm: Liedjies oor lugkastele


Jy soen my vir oulaas,
vee die traan van my wang.
Ek weet ons gaan mekaar
miskien nie weer sien nie,
dit maak my ook bang.
Ek sien alweer jou blou oë,
wat kon kyk dwars deur my.
En ek weet jy weet ek wens dat jy kon bly.
Sodat ons kan dans in jou tyd,
soos altyd, en tussen jasmyn,
sodat ons kan sing in die holte van jou trap.
Maar ek,
ek wil jou vashou,
jy's myne, jy is myne,
so kom terug na my.
Ek soen jou vir oulaas,
draai om en stap weg.
Want jy ken my te goed my lief,
Goodbye is gans te erg.
Ek mis al klaar jou blou oë
wat kon kyk, dwars deur my.
En ek weet jy het geweet ek wens,
dat jy kon bly.
So dat ons kan dans, in jou tyd,
soos altyd, en tussen jasmyn.
So dat ons kan sing,
in die holte van jou trap.
Maar ek,
ek wil jou vashou,
ek wil jou vashou,
jy is myne.
So kom,
terug,
na my.
Jy bly vir ewig my jasmyn.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar