Kishore Kumar Hits

Jo Black - Yster Slyp Yster şarkı sözleri

Sanatçı: Jo Black

albüm: Skepe


Ons ma's was altyd besig om vrede te kry
Terwyl die buurvrou ons om middernag in haar swembad kry
Toe ons kaalgat in drive-way n kort pad sny
Met 338 special aan haar regter sy.
Ons het die berge van magalies altyd uit gaan klim .
Mekaar gespot oor wie die eerste keer die draad sal spring,
In die resourvar het ons amper n pel verloor
Vir die eerste keer besef ons word nou groot.
Maar nou is ons pelle weid verspreid soos die ocean
En van ons beste vriende het na die Here toe gegaan.
Soos broers het ons mekaar se rug gehaad.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar