Ou man sit by die straatkafee En kyk al die mense Loop heen-en-weer Boemelaars raas By die Wimpy Bar En Fontana is oop Tot laat in die aand Kaalvoet kinders In die straat Wys parkeerplek aan En hou dan die hand En hou dan die hand En hou oop die hand En gee, gee, gee Gee, gee, gee Jou sente, jou drome Jou klere vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Gee jou hart vir Hillbrow In Quartz Straat Hoor ek 'n meisie my roep Daar's 'n Hare Krishna Wat vra wat ek soek En ken ek vir Jesus? Vra 'n man op die stoep Tussen Hillbrow records En Estoril Books En dis lank na twaalfuur En die Hillbrow toring stuur Sy seine in die nag Sy sein in die nag Sy sein vir die junkies wat wag, o En gee, gee, gee Gee, gee, gee Jou sente, jou drome Jou toekoms vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Gee jou hart vir Hillbrow En die ligte gaan aan In die Chelsea Hotel En stemme en musiek Klink in elke woonstel Ons sit in die koue, drink wyn Ons survive met 'n helse lot pyn In hierdie land, ja Ons survive met 'n helse lot pyn In hierdie land, ja Kom ons drink op die een Wat sy drome oorleef Op die een wat kry wat hy vra, ja En gee, gee, gee Gee, gee, gee Jou sente jou drome Jou toekoms vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow Gee jou hart vir Hillbrow, o