Ek voel onseker hier by jou Dis of als wat ek wil hou vir n tyd wag om my weg te vat van jou En al hou ek jou nou vas Voel ek of jy weg draai Omdat jou hart nog nooit net myne was Se wat jy wil Se wat jy wil Se wat jy wil se Wil jy my nie he Wil jy my he Wil jy my he Se wat jy wil Se wat jy wil Se wat jy wil se Ek wil die woorde hoor by jou Dat die onsekerheid ophou En jy was gister nog by my Jy het lank gebly Asof jy nie weg wou gaan Nou's als verby Was ek dalk te gou vir jou Of was ek net nog een wat jou hart vir n seisoen kon hou Se wat jy wil Se wat jy wil Se wat jy wil se Wil jy my nie he Wil jy my he Wil jy my he Se wat jy wil Se wat jy wil Se wat jy wil se Ek wil die woorde hoor by jou Dat die onsekerheid ophou As jy se wat jy wil se Se my wat jou hart voel Ek wil verstaan wat jy bedoel Se wat jy wil Se wat jy wil Se wat jy wil se Wil jy my nie he Wil jy my he Wil jy my he Se wat jy wil Se wat jy wil Se wat jy wil se Wil jy my nie he Wil jy my he Wil jy my he Se wat jy wil Se wat jy wil Se wat jy wil se Ek wil die woorde hoor by jou Dat die onsekerheid ophou As jy se wat jy wil se