My laaste trane rol oor my wange Want ek verlang nog na jou Kry jou ook tye Wat jou laat wonder Of ons 'n fout gemaak het Voel jy my ook daar by jou Of is dit net ek wat nog vashou As ek daar by jou was Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel As ek daar by jou was Sou liefde kon seevier En ons dit bedoel En ek hoop ons het nog net een kans Nog een laaste kans My hart klop stadig Ek hoor net stiltes Le jy ook soms en uitstaar Na al die sterre Ek voel die verte Beweeg al nader aan my Voel jy my ook daar by jou Of is dit net ek wat nog vashou As ek daar by jou was Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel As ek daar by jou was Sou liefde kon seevier En ons dit bedoel En ek hoop ons het nog net een kans Nog een laaste kans Hoor jy my stem As ek roep in die nag Hoor jy my stem As ek vra jy moet wag Want as ek daar by jou was Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel As ek daar by jou was Sou liefde kon seevier En ons dit bedoel As ek daar by jou was Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel As ek daar by jou was Sou liefde kon seevier En ons dit bedoel En ek hoop ons het nog net een laaste kans Nog een laaste kans