Niemand kan dit doen nie Ek wens ek kon verduidelik Jou verduidelik hoe ek voel Ek sou alles vir jou neerskryf Dat jy kan sien wat ek bedoel 50 Jaar van nou af As jy weer die brief gaan lees Sal jy sien wat ek geskryf het Was nog altyd waar gewees Ek weet net Niemand kan dit doen nie Niemand kan dit doen soos jy dit doen Ek weet net Niemand kan my soen Niemand kan my soen soos jy my soen Ek weet net Niemand kan dit voel Niemand kan dit voel soos ons dit voel Hou my, net jy Niemand sal verstaan wat ons voel Liefde is vir altyd Ek sal altyd by jou bly Al sê ek dit nie Jy sal altyd weet dis jy Woorde dra gevoelens Maar die woorde kan verdwyn So ek skryf dit in 'n brief neer Want 'n brief verloor nooit sein Koor