Verlede somer Kan jy onthou, of het jy vergeet van ons 2? ♪ Mosselbaai met sy liggies so fraai Was die plek waar ek wou wees Jy weet ek wonder, ek wens jy weet Jy laat my verlang na somer En as jy lag is dit duidelik soos Dag - ek wil meer as net vriende wees Want jy's lief vir my, maar jy's nie verlief op my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy Sê vir my, kom hou jou lyf hier teen my Ek sal jou meer gelukkig maak as, meer gelukking maak as sy ♪ Verlede winter Dit was so koud, maar dis warm as jy my vashou Wie's die girl wat verlang aan jou, En jou laat hang aan alles wat sy sê? Elke lente Ry ek verby, en ek wonder of jy my raaksien Ek gaan jou kry en jou verlief maak Op my, want jy's die een wat ek wil hê Want jy's lief vir my, maar jy's nie verlief op my Ek sal jou meer gelukkig maak as sy ♪ Sê vir my, kom hou jou lyf hier teen my Ek sal jou meer gelukkig maak as, meer gelukking maak as sy ♪ Lief vir my Verlief op my Want jy's lief vir my, maar jy's nie verlief op my Ek sal jou meer gelukkig maak as sy Sê vir my, kom hou jou lyf hier teen my Ek sal jou meer gelukkig maak as, Meer gelukking maak as, meer gelukkig maak as sy