Hoe kom jy oor my mure? Dis dan so hoog gebou Hoe blus jy al my vure? As ek jou vêr weg hou Hoe sien jy al my vrese? As ek jou nie vertrou Ek sien al klaar die einde Ek raak te lief vir jou! Maar ek was nooit die een wat met als sou oorgee Ek was nooit die een vir jou Maar jyt my hart gedraai teen my beter wete Ek sien rooi ligte met jou Daar was te veel verwagtings Daar was te veel gebou Op dit wat jy gedink het Sou my by jou kon hou Maar ek was nooit die een wat met als sou oorgee Ek was nooit die een vir jou Maar jyt my hart gedraai teen my beter wete Ek sien rooi ligte met jou Nie noodwendig sal goed wees vir jou En hoe hou n mens jouself so vas As jy gelos het En jy weet dis te laat En ek was nooit die een wat met als sou oorgee Ek was nooit die een vir jou Maar jyt my hart gedraai teen my beter wete Ek sien rooi ligte met jou Ek sien rooi ligte met jou Ek sien rooi ligte met jou Ek sien rooi ligte met jou Ek sien rooi ligte met jou Ek sien rooi ligte met jou Ek sien rooi ligte met jou Ek sien rooi ligte met jou Rooi ligte met jou! Rooi ligte met jou!