As jy kon hoor wat my pla Sal jy verstaan as ek jou wou vra Want ons tyd het verby gegaan en Sonder jou doen ek heel okay En jy't gese ek gaan val En jy't geglo date k sal Maar ek staan sterker, sterker as ooit Sonder jou Is ek minder alleen Sonder jou Staan ek meer in die reen Sonder jou Is daar niks wat my keer Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet Sonder jou Bly 'n glimlag my by Sonder jou Wie gaan my nou onderkry Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet Jy't altyd te maklik gepraat So of jou woorde jou sterker kan maak Maar ek sien reg deur jou, en dis nou te laat Want sonder jou doen ek heel okay En jy't gese ek gaan val En jy't geglo date k sal Maar ek staan sterker, sterker as ooit Sonder jou Is ek minder alleen Sonder jou Staan ek meer in die reen Sonder jou Is daar niks wat my keer Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet Sonder jou Bly 'n glimlag my by Sonder jou Wie gaan my nou onderkry Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet Jy't altyd te maklik gepraat So of jou woorde jou sterker kan maak Maar ek sien reg deur jou, en dis nou te laat Want sonder jou doen ek heel okay Nou staan jy arms gevou Soos ek wegloop van jou Ek sal jou nog vir lank onthou Sonder jou Is ek minder alleen Sonder jou Staan ek meer in die reen Sonder jou Is daar niks wat my keer Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet Sonder jou Bly 'n glimlag my by Sonder jou Wie gaan my nou onderkry Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet Jy't altyd te maklik gepraat So of jou woorde jou sterker kan maak Maar ek sien reg deur jou, en dis nou te laat Want sonder jou doen ek heel okay