Jy breek my hart Jy breek my binne Jy sny my op Jy skeur my sinne in woorde op wat niks meer sin maak Wens dat ek op jou kon staat maak Dit was verby voor ek jou hart kon kry Jy het vergeet wat is die liefde Was ek te blind? Was ek tevrede met dit wat jy my mee gelos het Maar jy't gesê dis wat jy oor het Dit is verby, het ek dit als gedroom? Met my oë oop Alles behalwe jou hart Alles behalwe jou hart Ek soek meer as net woorde, al het jy belowe Alles behalwe jou hart Alles behalwe jou hart Ek soek meer as jou woord, jy sê gee alles oor Alles behalwe jou hart Jy maak my seer Jy los my stukkend Jy gooi my weg Jy het my verblind met stories wat nogsteeds niie sin maak Ek kon nog nooit jou hart eers aanraak Jy het my laat staan en seerkry tot die einde Jy was nooit myne Alles behalwe jou hart Alles behalwe jou hart Ek soek meer as net woorde, al het jy belowe Alles behalwe jou hart Alles behalwe jou hart Ek soek meer as jou woord, jy sê jy gee alles oor Alles behalwe jou hart Ek wens ek kon soos jy net ook van als vergeet Dat jy kan voel hoe dit voel om ook regtig te breek Daar was tog 'n tyd, jy't tog gelukkig gelyk Jy sou my alles gee Alles behalwe jou hart Alles behalwe jou hart Ek soek meer as net woorde, al het jy belowe ♪ Alles behalwe jou hart Alles behalwe jou hart Ek soek meer as jou woord, jy sê jy gee alles oor Alles behalwe jou hart