Hoe vergewe jy seer As jy niks daaruit leer Hoe laat gaan jy jou drome Jy voel so verniel Ek staan buite dit reën Hoe word 'n mens so alleen Ek's oorweldig gebreek As ek net kon verstaan Sien jy die trane rol nogsteeds oor jou Het jy gedink my hart sal dit kan hou Toe jy my tref met daai ek's moeg vir jou Uitklophou! Ek sal jou nooit vuil smeer Maar my hart hou aan breek Was jy ooit lief vir my Hoe kan jy net vergeet Sien jy die trane rol nog steeds oor jou Het jy gedink my hart sal dit kan hou Toe jy my tref met daai ek's moeg vir jou Uitklophou! Het jy gedink my hart sal dit kan hou Toe jy my tref met daai ek's moeg vir jou Uitklophou! Sien jy die trane rol nogsteeds oor jou Het jy gedink my hart sal dit kan hou Toe jy my tref met daai ek's moeg vir jou Uitklophou!